Logo

DIE KWARTAAL IS AL GOED OP DREEF. HARD WERK EN GEE JOU BESTE

Nuut

DATUMS:

18 MRT - Beheerliggaamverkiesing

24 MRT - Grondslagfase Rapportaand

 

KOMMUNIKASIE

Alle kommunikasie na ouers vind via die school communicator plaas. U kan dit op u rekenaar of selfoon laai.

COMMUNICATION

NUWE WINTERSDRAG

Herinnering aan nuwe wintersdrag.
Bygevoeg op 27 Maart 2014

Seuns en dogters dra in die winter grys langbroeke, wit hemde en grys kouse. Hulle het die keuse om die blou skooltrui of "stone" drimac baadjie of beide saam met die langbroeke te dra. Die stone drimac baadjies is by die skool te koop teen R280 stuk. DIE NUWE DASSE IS REEDS BESKIKBAAR BY LAPA.

 

Vrydagdrag

PRYSE vanaf 1 April 2015:

Broek - R110

Hemp - R230

Wintersbaadjie: R280






Skoolure:

Gr 1 - 7

Ma - Do = 7:30 - 13:30

Vry = 7:30 - 13:00

WELKOM BY LAERSKOOL KANONKOP

HEADER nuwe index blad

DOELGERIG -- GODGERIG -- KINDERGERIG

index photo

 

FOOTER

 

Hier is jy nommerpas. Ons doel is om kinders te lei om hulle volle potensiaal te bereik, gelukkig te wees en 'n toekoms te waarborg.

 

 

 

School Communicator

Kliek hier om nuwe School Communicator te download.

(Gaan na "select" en kies Laerskool Kanonkop en installeer die program. U sal weet dis die regte een, indien die weervoorspelling bo-aan verskyn.>

SCHOOL

 

Datum Opgedateer: 19 FEBRUARIE 2015
Kopiereg Laerskool Kanonkop
Loerie str 4 Middelburg 1050
Tel: (013) 245 1041